Arturo Leyva - Wag-n-bietjiebos
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Intro: C Am F G C Am F G
CJy sit daar in jou wentelAmbaan op soek na jou hede
FSkielik raak dit donker en jy Gvoel vasgevang
CJy soek onder die wag-'n-bietjieAmbos, jy soek in elke gang
Maar die Fdorings van die wag-'n-bietjie Gval jou elke maal in die Crede Am F G
Koor:
CDroom maar jou drome, want Amek dink net aan jou
Al kan Fstampe en stote 'n Glewe vol gate grou ja
CDroom maar jou drome, want Amek dink net aan jou
FMore is vol verrassings, Gmiskien kan jy nog eendag daarvan Chou Am F G
CJy is moeg vir die gesukkel, die geAmsoek maak jou klaar
Jy Fweet nie of jy kom of gaan, jou geGdagtes lank reeds moeg
CJy soek onder die wag-'n-bietjieAmbos, jy soek in elke gang
Maar die Fdorings van die wag-'n-bietjie Gval elke maal in die Crede Am F G
Koor:
Brug:
FHou nou maar op met jou, Gjou wag-'n-bietjie sal verdwyn
FKyk net vorentoe, Giewers sal daar nog 'n lug vir jou Cskyn Am F G
Koor:
Woorde & musiek - Gian Groen