Arturo Jaimes Y Los Cantantes - Osbraai op kromdraai
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
DOsbraai op Kromdraai, almal is dAaar
Van heinde en verre kom almal sDaam
Die oupas en oumas D7sit op die stGoep
Ver in die vDerte, die jAakkals wat rDoep
DDie mense dié kuier, die kinders drink Acoke
Tant Lenie is besig, om koffie te sDkink
Die son trek al water, die sD7kemer is hGier
Almal teDvrede om bAraaivleis te vDier
WAant oAns hAou
Osbraai op Kromdraai
Almal is daar
Van heinde en verre
Kom almal saam
Die oupas en oumas
Sit op die stoep
Ver in die verte
Die jakkals wat roep
Hansie van Gansbaai speel die kitaar
Die arme ou dansvloer, dié kry maar te swaar
Nooientjies staan eenkant, almal te fraai
En kêrels se oë met liefde verraai
Want ons hou
Osbraai op Kromdraai
Almal is daar
Van heinde en verre
Kom almal saam
Die oupas en oumas
Sit op die stoep
Ver in die verte
Die jakkals wat roep