Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Bb A Ab A Bb A Ab Db Bb/D Eb
EbAlmal van ons weet hoe vry is die wFmindjie As hy wBbaai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die wEbindjie Bb EbO al om ons die gesuis van die wFmindjie En hy Bbdra aan ons oor die gevoel om weer vry te wEbees
Ruiter van die wAbindjie wil ek Ebbly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande verBbtel ek Goue sBb7trande en die see O, ruiter van die wAbindjie o so vry Ewig op jou rEbuggie wil ek ry En oral waar jy mag sBbwerwe Voer jy my ook altyd Ebmee
Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see O, ruiter van die windjie o so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Op verre lande vertel ek Goue strande en die see O, ruiter van die windjie o so vry Ewig op jou ruggie wil ek ry En oral waar jy mag swerwe Voer jy my ook altyd mee